Romeine 9:22-23

Romeine 9:22-23 AFR20

As God dan die voorwerpe van sy toorn wat vir ondergang bestem is, met groot geduld verdra het, omdat Hy sy toorn wil vertoon en sy krag bekend wil maak, het Hy dan nie ook die reg om die rykdom van sy heerlikheid bekend te maak oor die voorwerpe van sy ontferming wat Hy vooraf vir heerlikheid bestem het nie?

Video for Romeine 9:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 9:22-23