Die vyand – hulle is tot niet, puinhope vir goed. Die stede het U ontwortel. Die herinneringe aan hulle, dit het verdwyn. Die HERE regeer vir ewig; Hy vestig sy troon vir die regspraak. Hý oordeel die wêreld in •geregtigheid; oor die nasies spreek Hy reg met billikheid. Die HERE sal 'n toevlugsoord wees vir die onderdrukte, 'n toevlugsoord in tye van nood. Wie u Naam ken, kan op U vertrou, want U laat hulle wat U soek nie in die steek nie, HERE.
Lees Psalms 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 9:7-11
5 Days
Stress is real, but it doesn’t have to run your life. Through Christ, we can reframe it, refocus it, and redefine it. If you’re struggling with stress, check out this 5-day Bible Plan to learn how to find freedom and peace.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's