Psalms 77:1-4

Psalms 77:1-4 AFR20

Vir die •musiekleier. Op Jedoetoen. Van Asaf. 'n Psalm. Ek roep hard na God, ek roep om hulp. Ek roep hard na God, sodat Hy my moet hoor. In die tyd van my nood soek ek my Heer. In die nag hou ek onvermoeid my hande uitgestrek; ek is ontroosbaar. Dink ek aan God, dan kreun ek; kla ek, dan weifel my gees. •Sela

Video vir Psalms 77:1-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 77:1-4