Psalms 48:9-10

Psalms 48:9-10 AFR20

Wat ons gehoor het, het ons ook ervaar in die stad van die HERE, Heerser oor alle magte, in die stad van ons God: God het haar gevestig vir altyd. •Sela In u •tempel, o God, dink ons na oor u troue liefde.