Psalms 18:28-29

Psalms 18:28-29 AFR20

Ja, dit is U wat 'n magtelose volk verlos en trotse oë verneder; dit is U wat my lig laat skyn, HERE. My God verlig my donkerte.