Psalms 113:1-3

Psalms 113:1-3 AFR20

Halleluja! Loof, diensknegte van die HERE, Loof die Naam van die HERE. Mag die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid. Mag, van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, die Naam van die HERE geloof word.

Video vir Psalms 113:1-3