Spreuke 1:32-33

Spreuke 1:32-33 AFR20

Ja, die ongeërgdheid van onverstandiges kos hulle dood; die selfversekerdheid van dwase vernietig hulle. Maar wie na my luister, sal veilig woon; hulle sal rustig wees, sonder die verskrikking van onheil.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 1:32-33