Numeri 8:20

Numeri 8:20 AFR20

Moses, Aäron en die hele volksvergadering van die Israeliete het toe so met die Leviete gemaak. Alles wat die HERE Moses beveel het oor die Leviete, het die Israeliete net so aan hulle gedoen.

Video for Numeri 8:20