Numeri 7:89

Numeri 7:89 AFR20

Wanneer Moses in die Tent van Ontmoeting ingegaan het om met die HERE te praat, het hy die stem gehoor wat met hom praat vanaf die versoendeksel op die ark met die Getuienis, van tussen die twee gerubs af. So het die HERE met hom gepraat.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid