Numeri 31:6

Numeri 31:6 AFR20

Moses het hulle, die duisend uit elke stam, gestuur op die veldtog, hulle en Pinehas, seun van die priester Eleasar. Vir die veldtog het Pinehas die heilige voorwerpe en die trompette vir die waarskuwingsein by hom gehad.