Nehemia 4:14

Nehemia 4:14 AFR20

Ek het sake deurgekyk, toe opgestaan en vir die hoëlui, die gesagsdraers en die res van die volk gesê: “Julle moenie bang wees vir hulle nie. Dink aan die groot en ontsagwekkende Heer! Veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise.”