Matteus 14:1-2

Matteus 14:1-2 AFR20

In daardie tyd het Herodes, die tetrarg, die berigte omtrent Jesus gehoor. Hy het vir sy dienaars gesê: “Hierdie man is Johannes die Doper; hy is opgewek uit die dood, en daarom werk hierdie kragte in hom.”