Lukas 3:8

Lukas 3:8 AFR20

Dra liewer vrugte wat by die bekering pas. Moenie vir julleself begin sê, ‘Ons het Abraham as voorvader’ nie, want ek sê vir julle, God kan uit hierdie klippe kinders vir Abraham verwek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 3:8