Levitikus 25:46

Levitikus 25:46 AFR20

Julle mag hulle aan julle kinders ná julle nalaat as erflike besit. Julle mag hulle vir altyd slawewerk laat doen. Maar wat julle broers die Israeliete betref, die een mag nie die ander aan geweld onderwerp nie.

Video for Levitikus 25:46

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 25:46