Klaagliedere van Jeremia 4:17

Klaagliedere van Jeremia 4:17 AFR20

Met oë wat dof raak, het ons bly uitsien na hulp – maar tevergeefs; in ons wagtorings het ons bly uitkyk vir 'n nasie – wat nie kan red nie.