Klaagliedere van Jeremia 1:8

Klaagliedere van Jeremia 1:8 AFR20

Groot is die sonde van Jerusalem; daarom het sy onrein geword. Almal wat haar geëer het, verag haar, omdat hulle haar naaktheid gesien het. En sy, sy kreun en draai weg.