Klaagliedere van Jeremia 1:18

Klaagliedere van Jeremia 1:18 AFR20

'n Regverdige is die HERE; ja, ek het teen sy woord gerebelleer. Luister tog, alle volke, en sien my smart raak; my jong vroue en jong manne het in ballingskap gegaan.