Klaagliedere van Jeremia 1:1

Klaagliedere van Jeremia 1:1 AFR20

Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was. Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Die prinses onder die provinsies, verrig dwangarbeid.