Judas 1:24-25

Judas 1:24-25 AFR20

Aan Hom wat die mag het om julle daarvan te bewaar dat julle struikel, en om julle onberispelik en jubelend voor sy heerlikheid te stel, aan die enigste God, ons Verlosser, deur Jesus •Christus ons Here, behoort die heerlikheid, majesteit, krag en mag – van voor alle tye, en ook nou, en tot in alle ewigheid. •Amen.

Video vir Judas 1:24-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Judas 1:24-25