Job 12:7-10

Job 12:7-10 AFR20

“Maar gaan vra gerus die diere – hulle sal jou leer, en die voëls van die hemel – hulle sal jou inlig. Of gaan kla by die aarde, wat jou sal leer; die visse van die see sal jou vertel. Wie onder hulle almal weet nie dat die hand van die HERE dit gedoen het nie? Dit is Hy in wie se hand die lewe is van alles wat leef, ook die asem van elke mens se liggaam.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid