Johannes 5:39-40

Johannes 5:39-40 AFR20

Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle dink dat die ewige lewe daarin te vinde is. En dit is juis hulle wat oor My getuig. Maar julle wil nie na My kom, sodat julle die lewe kan hê nie.

Video vir Johannes 5:39-40