Johannes 19:38

Johannes 19:38 AFR20

Hierna het Josef van Arimatea, wat uit vrees vir die Jode in die geheim 'n dissipel van Jesus was, •Pilatus gaan vra of hy die liggaam van Jesus mag wegneem. Pilatus het dit toegestaan. Josef het toe gegaan en sy liggaam weggeneem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 19:38