Johannes 19:36-37

Johannes 19:36-37 AFR20

Want hierdie dinge het plaasgevind sodat die Skrif vervul sou word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” En 'n ander Skrifdeel sê weer: “Hulle sal Hom sien vir wie hulle deurboor het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 19:36-37