Jeremia 23:5-6

Jeremia 23:5-6 AFR20

“Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die HERE, “wanneer Ek vir Dawid 'n regverdige loot sal laat opkom. Hy sal as koning regeer en verstandig optree; hy sal in die land reg en geregtigheid handhaaf. In sy dae sal Juda verlos word, en Israel sal veilig woon. En dit sal sy naam wees wat hy genoem word, ‘Die HERE is ons geregtigheid.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 23:5-6