Jeremia 21:8-9

Jeremia 21:8-9 AFR20

“En vir hierdie volk moet jy sê, ‘So sê die HERE: “Kyk, Ek hou vir julle die pad na die lewe en die pad na die dood voor: Die een wat in hierdie stad bly, sal deur die swaard of honger of die epidemie sterf, maar hy wat uitgaan en oorloop na die Galdeërs wat julle beleër, sal leef. Sy lewe sal hy vir homself as buit behou.