Rigters 3:7
Rigters 3:7 AFR20
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE. Hulle het die HERE hulle God vergeet en die Baäls en asjeras gedien.