Jakobus 5:12

Jakobus 5:12 AFR20

Bo alles, my broers, moenie sweer nie – nie by die hemel nie, en nie by die aarde nie – en moet ook geen ander eed aflê nie. Maar laat julle “ja” 'n “ja” wees, en julle “nee” 'n “nee”, sodat die oordeel julle nie tref nie.

Video for Jakobus 5:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 5:12