Jesaja 66:17

Jesaja 66:17 AFR20

“ Dié wat hulleself heilig en hulle reinig om na die tuine te gaan, agter een aan wat in die middel is, terwyl hulle varkvleis, weersinwekkende dinge en muise eet, sal saam tot 'n einde kom,” is die uitspraak van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 66:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid