Jesaja 63:7

Jesaja 63:7 AFR20

Die troue liefde van die HERE sal ek vermeld, die lofwaardige dade van die HERE, in ooreenstemming met alles wat die HERE aan ons bewys het – die oorvloedige guns vir die huis van Israel wat Hy aan hulle bewys het in sy ontferming en oorvloedige troue liefde.