Jesaja 59:11
Jesaja 59:11 AFR20
Soos bere grom ons almal, soos duiwe kla ons aanhoudend. Ons wag op regverdigheid, maar daar is niks nie – op verlossing, maar dit bly ver van ons.