Jesaja 52:7

Jesaja 52:7 AFR20

Hoe lieflik op die berge is die voete van 'n boodskapper van vreugde, een wat vrede verkondig, wat 'n goeie boodskap bring, wat verlossing verkondig, wat vir Sion sê: “Jou God heers as koning!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 52:7