Haggai 1:5-6

Haggai 1:5-6 AFR20

Daarom,” so sê die HERE, Heerser oor alle magte, “neem ter harte wat julle beleef het: Julle het baie gesaai, maar dit het min opgelewer; julle eet, maar word nie versadig nie; julle drink, maar julle dors word nie geles nie; julle trek aan, maar word nie warm nie. Wie homself uithuur, doen dit vir 'n beursie vol gate.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 1:5-6