Josef het egter gesien dat sy vader sy regterhand op Efraim se kop sit, en dit was verkeerd in sy oë. Hy vat toe sy vader se hand om dit van Efraim se kop weg te skuif na Manasse se kop.
Lees Genesis 48
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 48:17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's