Genesis 48:15-16

Genesis 48:15-16 AFR20

Hy het Josef geseën en gesê: “Die God voor wie my voorvaders, Abraham en Isak, geleef het, die God wat my as herder versorg het, my lewe lank, tot vandag toe, die •Engel wat my losgekoop het uit alle onheil – mag Hy dié jong manne seën! Mag my naam deur hulle genoem word en die naam van my voorvaders Abraham en Isak. Mag hulle talryk word in die land.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid