Genesis 29:8
Genesis 29:8 AFR20
Hulle het egter gesê: “Ons kan nie voordat al die troppe bymekaar is nie. Dan word die klip van die put se opening af weggerol, en gee ons die kleinvee water.”