Genesis 22:2

Genesis 22:2 AFR20

Toe sê God: “Neem jou seun Isak, jou enigste, wat jy liefhet; gaan dan na die gebied van Moria, en offer hom daar as •brandoffer op een van die berge wat Ek vir jou sal wys.”

Video vir Genesis 22:2