Esegiël 7:19

Esegiël 7:19 AFR20

Hulle silwer sal hulle in die strate weggooi, hulle goud sal as •onrein afval beskou word. Hulle silwer en goud – dit kan hulle nie red op die dag van die HERE se gramskap nie. Hulle eetlus sal hulle daarmee nie kan stil nie, hulle ingewande nie kan vul nie. Want dit was die struikelblok wat hulle sondeskuld meegebring het

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid