Esegiël 3:12

Esegiël 3:12 AFR20

'n Gees het my opgelig, en ek het agter my die geluid van 'n harde dreuning gehoor toe die heerlikheid van die HERE van sy plek af opstyg