Eksodus 7:3-4

Eksodus 7:3-4 AFR20

Maar Ek sal die farao se hart verhard en my tekens en wondertekens in Egipteland vermeerder. Die farao sal nie na julle luister nie, en Ek sal my hand met geweldige oordele op Egipte lê en my leërafdelings, my volk, die Israeliete, uit Egipteland lei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 7:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid