Eksodus 34:10

Eksodus 34:10 AFR20

Die HERE het gesê: “Kyk, Ek gaan 'n verbond sluit. Voor jou hele volk sal Ek wonders doen wat op die hele aarde of onder al die nasies nog nie deur My verrig is nie. Dan sal die hele volk tussen wie jy is, die werk van die HERE sien. Want ontsagwekkend is dit wat Ek met jou gaan doen.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid