Eksodus 2:23

Eksodus 2:23 AFR20

Gedurende hierdie lang tyd het die koning van Egipte gesterf. Die Israeliete het gesug onder die slawewerk en om hulp geroep. Hulle hulpgeroep oor die slawewerk het opgestyg na God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 2:23