Deuteronomium 6:15

Deuteronomium 6:15 AFR20

want die HERE jou God wat in julle midde is, is 'n besitlike God. Anders sal die toorn van die HERE jou God teen jou ontbrand, en dan gaan Hy jou van die aardbodem af uitdelg.