Deuteronomium 16:19

Deuteronomium 16:19 AFR20

Jy mag nie die reg verdraai nie, jy mag nie partydig wees nie en jy mag nie omkoopgeskenke aanvaar nie; want 'n omkoopgeskenk verblind die oë van wyses en verdraai die woorde van regverdiges.