Deuteronomium 12:21

Deuteronomium 12:21 AFR20

As die plek wat die HERE jou God kies om sy Naam daar te vestig, te ver van jou af is, dan mag jy, soos ek jou beveel het, van die beeste en kleinvee slag wat die HERE vir jou gegee het. Jy mag in jou dorpe eet soveel as wat jou hart begeer.