Daniël 9:23

Daniël 9:23 AFR20

Aan die begin van jou smeekgebed het daar 'n woord uitgegaan, en ek het self gekom om dit te verklaar, want jy is baie geliefd. Verstaan die woord en kry insig in die openbaring

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 9:23