Daniël 8:24-25

Daniël 8:24-25 AFR20

Hy sal groot mag hê, maar nie deur eie krag nie. Hy sal ongehoorde verwoesting aanrig, en voorspoedig wees in wat hy doen. Hy sal sterkes en die volk van die heiliges vernietig. Deur sy vernuf sal hy slaag met die bedrog wat hy aanrig. In sy hart is hy vol eiewaan, en onverhoeds sal hy baie mense vernietig. Selfs teen die Vors van vorste sal hy opstaan, maar sonder mensehand sal hy vernietig word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 8:24-25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid