Handelinge 27:41

Handelinge 27:41 AFR20

Hulle het egter 'n rif met see aan weerskante getref, en daar het die skip gestrand. Die boeg het vasgesteek en bewegingloos gebly, en die agterstewe het deur die geweld van die golwe begin opbreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 27:41