Handelinge 18:7

Handelinge 18:7 AFR20

Hy is toe daarvandaan weg, en het na die huis gegaan van 'n man met die naam Titius Justus, wat God vereer het; sy huis was langs die sinagoge.