sodat hulle God kon soek, en miskien na Hom sou uitreik en Hom sou vind, aangesien Hy nie ver van een van ons af is nie. Want deur Hom leef ons, beweeg ons en bestaan ons, soos sommige van julle digters inderdaad gesê het, “ ‘Ons is ook van sy geslag.’
Lees Handelinge 17
Deel
Vergelyk alle weergawes: Handelinge 17:27-28
5 Days
Every relationship begins with the pursuit–a beautiful dance of knowing and being known. A relationship with God is no different. In this five-day Bible plan based on Amy Groeschel’s newest four-week Bible study, The Pursuit, you'll discover not only how to wholly pursue God, but you’ll also realize God’s great pursuit of you!
You are a woman of significance with a God-given destiny. He made you on purpose, for purpose, and with purpose! You are not here by accident; you are here by the intentional plans of God for this very moment in history. His preplanning for your unmatched life was thorough, complete, and purposeful. Discover how you were designed in the heart of God for such a time as this!
5 dae
'n Gesin floreer saam. Wat 'n pragtige prentjie in hierdie tye! Gebruik hierdie 10-minuut family.fit tyd om pret te hê, en om fiksheid en geloof saam met jou gesin te bou terwyl julle na Handelinge 17 kyk. Dit kan aangepas word vir enige huisgesin kombinasie en ouderdomsgroep. Dit benodig geen spesiale toerusting nie, net 'n klein ruimte en jou verbeelding.
Die goeie nuus van Jesus verander alles. Deur Jesus is ons sondes vergewe, is ons verlos van ons verlede en is ons toekoms verseker. In Hom het ons versoening, transformasie, hoop en ‘n doel om voor te lewe. In hierdie 5-dag leesplan gaan ons na situasies in die Bybel kyk wat die lewensveranderende krag van die evangelie aan mense wys wat dit vir die eerste keer hoor.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's