Handelinge 12:5

Handelinge 12:5 AFR20

So is Petrus dan in die tronk bewaak, maar 'n volgehoue gebed tot God het uit die gemeente vir hom opgegaan.